Sabaton

Sabaton
Sabaton by Hellfest in Frankryk in 2017.
Sabaton by Hellfest in Frankryk in 2017.
Agtergrondinligting
OorsprongFalun, Swede
Genres
  • Powermetal
  • Heavymetal
Jare aktief1999–hede
Etikette
  • Underground Symphony
  • Black Lodge
  • Nuclear Blast
Webwerfwww.sabaton.net
Lede
  • Joakim Brodén
  • Pär Sundström
  • Chris Rörland
  • Hannes Van Dahl
  • Thobbe Englund
Gewese lede
  • Oskar Montelius
  • Rikard Sundén
  • Richard Larsson
  • Daniel Mullback
  • Daniel Mÿhr
  • Robban Bäck
  • Tommy Johansson

Sabaton is 'n Sweedse powermetal-groep wat in 1999 in Falun gestig is. Die groep se liedjies handel oor verskillende historiese konflikte en oorloë, insluitend die Eerste en Tweede Wêreldoorlog.[1] Sabaton het al tien ateljeealbums gemaak, waarvan die nuutste, The War to End All Wars, op 4 Maart 2022 vrygestel is.[2]

Die groep se samestelling het sedert die begin baie verander, en die enigste oorblywende oorspronklike lede is die sanger en klawerbordspeler Joakim Brodén en die baskitaarspeler Pär Sundström. Die ander huidige lede is die kitaarspelers Chris Rörland en Thobbe Englund en die tromspeler Hannes van Dahl.

  1. "Facts Over Fiction: Interview with Joakim Brodén From Sabaton" (in Engels). California Rock News. 13 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 18 Januarie 2020.
  2. "THIS IS THE GREAT WAR!" (in Engels). Sabaton (YouTube). 2 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 18 Januarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search